
Mark Koen
en
Geraldine Potgieter
B E L O O F h u l l i e f d e






“Twee lewens, twee harte,
twee siele word een”
Saterdag | 26 desember 2026

Jy word hartlik uitgenooi!


"Die liefde. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. "

Fyner Detail
SEREMONIE
Gaste word van 15:00 verwelkom.
Seremonie begin om 15:30.

Liefdes Lens
Liefde vasgevang in elke glimlag, elke danspas en elke kosbare oomblik. Deel asseblief julle spesiale herinneringe met ons deur julle foto's en video's op te laai via die skakel hieronder.



















